Toelatingseksamenkursusse vir prokureurs
Ons weet almal dat die raadseksamens nie kinderspeletjies is nie. Maar wees gerus, as jy ernstig is oor die eksamen, dan is ons ernstig daaroor om jou te help slaag.
Hierdie kursus word slegs in Engels aangebied.
Kursus in aktepraktyk
Daar is vier studie opsies besikbaar vir prokureurs wat die Legal Practice Council se eksamen in aktepraktyk wil aflê.
Die inhoud van al hierdie kursusse is dieselfde, maar die aanbiedingsformaat verskil.
Aktekursus vir sekretaresses (paralegals)
Hierdie kursus was oorspronklik “aktepraktyk vir tiksters” genoem, maar tye het verander. ‘n Toenemende aantal mans doen nou ook hierdie werk. Daarom is die nuwe titel “regsassistent” of “paralegal” meer gepas as “sekretaresse” of “tikster”, alhoewel die meerderheid regsassistente in hierdie veld nog steeds vroulik is. Die terme “aktetikster” of “sekretaresse” sal daarom nog vir ‘n baie lang tyd met ons wees.
Hierdie is die vlagskip van ons gespesialiseerde kursusse vir regsassistente (paralegals). Dit is ook een van ons oudste kursusse. Dit word reeds seder
Kursus in notariële praktyk
Vir prokureurs wat die Regspraktisynsraad se notariële eksamen wil aflê.
Hierdie kursus word slegs in Engels aangebied.
Werkswinkel vir die notariële eksamen
Hierdie werkswinkel word tans slegs in Engels aangebied.
Vir prokureurs wat die Regspraktisynsraad se eksamen in notariële praktyk wil aflê.
Werkswinkel vir die akteseksamen
Hierdie kursus word tans slegs in Engels aangebied.
Vir prokureurs wat die Regpraktisynsraad se eksamen in aktepraktyk wil aflê.
×
Join Telegram group
×
Admission Application Template Pack
Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.
The template pack includes:
- A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
- A list of requisite annexures
- A template for the notice of motion
- A template for the founding affidavit
- A template for the supporting affidavit